Successfully reported
+12

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 1 is geleë op 'n selfversorgende plaas in Mbombela (Nelspruit), ideaal vir diegene wat 'n passie vir die natuur en die rustigheid wat dit meebring deel.

The Elegant Shipping Container Conversion is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid wat manjifieke uitsigte en die klanke van die natuur in die bosveld bied.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n groot instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Die privaat buitedekarea is die perfekte plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77282deb067b7d734e0e555f9a409612bf8aabbd51054e324d467ce341b5ae81b43860150ab297703e7772eb4169e1636c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) C8 Claremont Road Mbombela (Nelspruit) 2843 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.560544 31.030011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang