Successfully reported
+12

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 2 is op 'n selfonderhoudende plaas in Mbombela (Nelspruit) en is ideaal vir natuurliefhebbers wat rustige verblyf soek.

The Elegant Shipping Container Conversion is 'n gemeubileerde selfsorgeenheid met manjifieke uitsigte en die klanke vanuit die natuur in die bosveld spog.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar ook 'n lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar ook 'n privaat dekarea.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
  • Gaste dink Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ba34bce5012ecee97688c27ac48032a684c3b04d6d5c55b7f0875c401aaad5e559256b01a8c35d64509ede6809be2f6f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 C8 Claremont Road Mbombela (Nelspruit) 2843 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.560544 31.030011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang