Successfully reported

Buffalo Thorn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tertia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekke. Juweel in die bos. Alles was skoon en netjies en niks het kortgekom nie. Goeie leesstof en koffie plunger was die beste. Gaan beslis weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavonne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent quick getaway outside of the city. Beautiful home, with everything that you need. Quiet and serene with beautiful views. Would strongly advise using a bakkie, as roads are not adequate for cars. Hiking trails were beautiful along the riverside, but we got lost. Would definitely consider upgrading the markings. We got there after sunset, and there were no lights on inside or outside the house, even though we did advise of our arrival time. Would recommend leaving just one outside light on for late arrival. Value for money indeed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Perfekte wegbreek naby Pretoria/Johannesburg as jy opsoek is na stilte en rus. Heerlike stil, rustige en ongerepte wegbreek. Perfekte lafenis vir die siel. Die troeteldier-vriendelike cottage was netjies, skoon, ruim, gerieflik en met alles wat jy benodig vir 'n paar dae weg van die huis. Die omgewing is pragtig en ek en die 3 honde het ons gate uit geniet op die staproetes wat verskillende terreine en areas dek. Kan Buffalo Thorn beslis aanbeveel. Voorstel: die staproetes moet dalk net weer duidelik gemerk word, want sommige dele is heeltemal ongemerk en mens loop maar op gevoel. Kommunikasie via WhatsApp was goed en flink, maar sal tog goed wees om die eienaar persoonlik te ontmoet met aankoms of vertrek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Restful. Was enjoyed, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Salig en rustig. Baie rustige plek om te rus. Baie stil en pragtige omgewing met heerlike wandelpaaie. Netjiese huisie met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Voortreflik. Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreek. Skoon en netjies en die span was gereed om met enige iets te help. Die natuurskoon is onbeskryflik en ek sal Buffalo Thorn vir 'n wegbreek of vir voëlkyk-entoesiaste baie hoog aanbeveel. Kom naby die natuur, nie ver uit die stad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker gekuier by julle! Baie netjies en baie goed ontvang, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Coenie. Ons is so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Elsabe.

Rita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie oulike plekkie om net weer siel te kan herlaai. Gasvryheid is fantasties, baie mooi omgewing en die stilte is wonderlik. Fantastiese staproetes. Alles netjies in Mofifi chalet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer, Rita. Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle tyd so besonders was. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.

Rone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Rustig, mooi en skoon. Baie lekker rus en stilte wat mens nie kan koop nie, wandelroedtes en mooi natuur was 'n besondere ervaring. Verblyf was netjies en goed uitgelê, mens het niks meer nodig nie. Grondpad (10.5 km) na verblyf is nie bedoel vir 'n lae voertuig nie maar is geen rede om nie Kokopelli Farm te besoek nie. Sal sonder twyfel weer Kokopelli Farm besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir julle besoek en die baie positiewe terugvoer, Rone! Ons is so bly julle't dit geniet en hoop om julle binnekort weer hier te sien. Groete, Elsabe

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Beautiful and peaceful. Very beautiful and peaceful place. We went while it was raining, thus the 11 km dust road to Kokopelli was a challenge. Once there, it is absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Thank you so much for your great feedback Rachel! We're so happy you enjoyed it! Looking forward to host you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 3 Buffelsfontein, District Rustenburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dy3kKqkHtIs77xMqVnAGSZZLaIGGNzPgYKbJNlgZbyoUpObDO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.962480753365 27.353738844395
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang