Successfully reported

Kol-In Selfsorg Eenheid

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend, goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, soos huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fiona
Kol-In Selfsorg Eenheid
Baie dankie. Waardeer jou terugvoering. Julle sal altyd welkom wees. Fiona

Jannie M
1 nag
5.0
Aug 2025

Ek het vantevore daar geslaap en ek was weer baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Waarde vir my geld gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fiona
Kol-In Selfsorg Eenheid
Dankie Jannie. Jy sal altyd welkom wees. Baie dankie! Fiona

Neill M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie skoon en netjies, die eenheid het alles in wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhild W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ideal place, will be back! Our third stay and we will be back! Clean, organised, well equipped, all you want to break up a long trip. Thanks Fiona!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fiona
Kol-In Selfsorg Eenheid
Hi Gerhild, thank you so much! You are most welcome! Fiona

Michael B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very nice, pleasant, safe and friendly staff. Variety of coffee and porridge. Very nice, safe and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fiona
Kol-In Selfsorg Eenheid
Hi Michael. Thank you so much. I appreciate it; you will always be welcome! Have a nice day! Kolie & Fiona

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Waardeer die vriendelike ontvangs van Fiona. Veilige woonsituasie en rustigheid. Plek is goed geleë. Die area is rustig en oorkant die polisiestasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Vir net een aand se slaap was dit voldoende. Die plekkie was goed toegerus, alhoewel ek gevoel het dit is bietjie oorvol. Andersins heel goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ho D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Dit was vir ons die beste gastehuis waar ons nog ooit oorgebly het, en dit sê baie! Die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en baie hulpvaardig, selfs met onverwante sake soos hulp met pad soek wat rybaar was, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinki B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Alhoewel klein, is dit skoon, netjies en goed toegerus. Baie skoon en netjies. Klein, maar goed toegerus. Gasvrye ontvangs. Die uitdaging is die hoofpad reg voor met redelike verkeer gedurende die dag. Gelukkig stil in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Arbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHMczND7EwK8Tokt6waoNBV28B85v9oP25tlktQA4ftz0mmgqCz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 1 mens 43 5 1 5 67 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6727 22.74215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang