Successfully reported

Kolkop Safari

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie dankie ons het rustig gekuier. Sal definitief weer besoek. Baie dankie ons het heerlik gekuier. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sien bogenoemde(Laat ons asb weet of jy lekke gebly het). 10 uit 10 vir Kolkop Safari. Gasvrou baie behulpsaam en ontvang jou by die blyplek om reëlings te bevestig. Enige tyd ook beskikbaar indien daar dalk ’n probleem opduik. Naweek was puik – natuur op jou voorstoep! Lekker privaat, het gestap en die kop uitgeklim – sementpad tot bo by die kommunikasietorings. Vanaf die lapa is die laaste entjie net baie steil, maar die uitsig oor die omgewing maak dit die moeite werd. Slaapgeriewe, badkamers, kombuis en braai-area is ook 100%. Grondpad vanaf N12-roete is dieselfde pad wat na Mokala Nasionale Park lei. Pad in goeie toestand, asook die pad wat na die verblyfplek gaan. Het met ’n Ford EcoSport gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
More Jean Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Kolkop groete Martie

Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A lovely remote getaway spot to visit. Very well appointed and comfortable accommodation. Excellent hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Hi Denise, thank you. I am glad you did enjoy the stay. Hope to see you again. Regards, Martie

Fred B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Very neat and comfortable. Welcomed by owner with a walk through of facilities, wood supplied for fireplace. Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Privaat, netjies, stilte, fantasties. Dankie. Dit was regtig baie lekker om vir 4 dae te oornag en boonop 'n bokkie of 2 te kon jag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Dit was 'n groot plesier Hardus, julle is voorwaar goeie gaste gewees. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Martie

Nico S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike plekkie. Dit was 'n vinnige oornag. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
More Nico Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly alles was vir julle op standaard. Geseënde jaar vir julle, hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Julle is puik gaste. Kolkop Groete Martie

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer daar gaan bly en beveel dit beslis aan. Dit was baie lekker om daar te oornag het. Martie is 'n baie goeie gasvrou en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker plaas kuier. Lieflike huis met lekker boma en sonkrag (geen beurtkrag). Baie goeie geriewe. Alles mooi skoon en netjies. Braaiplek skep lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Goeie Middag Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Martie

Garth H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Amazing hidden gem. Without ever having travelled to Kimberley choosing a place to stay was a big gamble and I lucked out. Kolkop Safari is a fantastic little spot: immaculate braai boma and a well-kitted kitchen. I wish I had planned to stay longer. On one short drive, I saw several different species of buck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Morning Garth, thank you. I am glad your stay with us was good. Hope to see you again. Regards. Martie

Robbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Bosveld baie mooi. Huisie uitstekend. Netjies. Vriendelike ontvangs. Hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Dankie Robbie, ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te in die toekoms te kan ontvang. Groete. Martie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolkop Farm, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx309FMRG6F4zPJcGYhv8rr2ZdmhSGk6BQKzLfCWhtb7DVViNEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Kolkop Farm Heuningneskloof 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.244637044396 24.444386959076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang