Successfully reported
+19

Kolkop Safari

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolkop Farm, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kolkop Safari is op 'n werkende wildsplaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km vanaf Mokala Nasionale Park. Die plaas van 550 hektaar bied 'n verskeidenheid wild vir gaste om te geniet. Daar is 'n berg wat via 'n sementpaadjie uitgeklim kan word vir pragtige sonsondergange en uitsigte.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 2 slaapbanke wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer.

Daar is ook 'n lieflike braai-area buite.

Kom geniet 'n heerlike wegbreek, waar gaste kan gaan stap in die bos of selfry wildritte kan geniet.

Troeteldiere is welkom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie ons het rustig gekuier. Sal definitief weer besoek. Baie dankie ons het heerlik gekuier. Rustig en stil.
Sep 2025
Jean O
Saam met vriende
5.0
Sien bogenoemde(Laat ons asb weet of jy lekke gebly het). 10 uit 10 vir Kolkop Safari. Gasvrou baie behulpsaam en ontvang jou by die blyplek om reëlin...
Sien meer
Apr 2025
Denise H
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely remote getaway spot to visit. Very well appointed and comfortable accommodation. Excellent hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hardus B
Saam met vriende
5.0
Privaat, netjies, stilte, fantasties. Dankie. Dit was regtig baie lekker om vir 4 dae te oornag en boonop 'n bokkie of 2 te kon jag.
Mei 2024
Nico S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plekkie. Dit was 'n vinnige oornag. Baie gemaklik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kolkop Farm, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kolkop Safari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolkop Farm, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx309FMRG6F4zPJcGYhv8rr2ZdmhSGk6BQKzLfCWhtb7DVViNEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Kolkop Farm Heuningneskloof 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.244637044396 24.444386959076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang