Kolope Lodge
Beskrywing
Hierdie kamers is ideaal vir 2 gaste en is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi in. Die kamers maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite, en gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, barfridge and kettle.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas insluit. 'n Slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamers maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite, en gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge / freezer and kettle.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers is ideaal vir 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, 'n lessenaar, 'n stoel, eetarea, 'n slim-TV met Netflix, en toegang tot gratis WiFi in. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge and kettle in a communual dinning room.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang