Successfully reported

Kom Kyk Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

N ryk geskiedenis, vriendelike mense en alles wat jy nodig het. Hoogly aanbeveel. Dit was baie rustig. Die huis was lekker koel en alles was daar wat ek nodig gehad het. Vriendelike, behulpsame personeel en maklik om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik, lekker, kuier gewees. Dit was fantasties, al's wat mens nodig het is beskikbaar en Samson help met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastic! Wonderfully unique!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflik. Karoo gasvryheid op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana L
1 nag
5.0
Jul 2025

Sal weer kom, dit was te kort. Mooi netjiese verblyf, dorp ook so mooi skoon. Het die huisie en dorp baie geniet. Netjies, skoon, Samson is aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelma C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was heerlik en Samson en Mwada is uiters behulpsaam. Dit huisie was so gerieflik en goed toegerus. Dit was heerlik warm en lekker by die buite braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

What a super surprise Merweville is! We had a great 3-night stay. We did the church tour, bought nougat from a very friendly lady, visited the Aquaponic farm where we had a fascinating tour and bought a salad pack (highly recommended tour), then had a really good lunch at the Boek Klub. Merweville was clean and the people were all very friendly. We had a great visit in spite of near subzero temperatures!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize J
1 nag
5.0
Apr 2025

Fantastiese tuin, baie rustige atmosfeer. Baie dankie vir 'n lekker aand, gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangename verblyf in 'n knus en gesellige huisie. Aangename verblyf in 'n knus en gesellige huisie met 'n mooi vetplanttuin. Vriendelike en hulpvaardige mense op Merweville.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
1 nag
5.0
Apr 2025

Skoon en netjies met al die bekoring van die Karoo. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7ecdb69b67165a2bec91d11aaf6ffdc91659c661ecdbb8425065a581c26bb124281fdefb7dc8b35d45d724c6ffa766a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 122 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.667759630676 21.511142622476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang