Successfully reported
+47

Komati Kruger Villas

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Komati Kruger Villas bied selfsorghuise en is op die hoogste heuwel in Komatipoort geleë. Die eiendom kyk uit oor die Krugerwildtuin en bied ook skouspelagtige uitsigte oor die Krokodilrivier.

Verblyf by Komati Kruger Villas bestaan uit 4 Villas wat tussen 6 en 12 persone kan akkommodeer, geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders. Hierdie dubbelverdieping-eenhede bestaan uit óf 3 slaapkamers en 2 badkamers óf 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke villa beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel en yskas. Daar is ook 'n oopplan-leefarea wat uitloop op 'n privaat balkon met uitsigte oor die aangrensende park.

Verder beskik elke dubbelverdiepinghuis oor lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir motors. Komati Kruger Villas is ook ideaal geleë sowat 11 km vanaf die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin, en 5 km vanaf die Mosambiekse Lebombo-grens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Komati Kruger Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAezburpwlcEagyOjNSpE2ctgysRWKyhm0bLmdKzzQf9W54cQXeR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 47 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.428900742251 31.961321170865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang