Successfully reported
+21

Kommetjie Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Seeliger Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kommetjie Rus is 'n selfsorghuis is Kommetjie. Hierdie eiendom is naby die strand en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon. Die ander slaapkamers is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n battery-aangedrewe lig. Gehaltelinne word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n kaggel en 'n luidspreker.

Daar is gratis WiFi, 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n swembad en 'n tuin waarin gaste kan piekniek hou. Daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Seeliger Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kommetjie Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Seeliger Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff8cdf2fd9095cc61fa19d731a654c203092bf5dd3a02c23384e0a0b5d75c70d449a4e9d420dcfb2a87381f9b613dfc3a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 17 Seeliger Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.138991019705 18.331247071758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang