Successfully reported
+30

Komyntjie 3

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Komyntjie 3 is in die lieflike Weskus-vakansiebestemming Paternoster geleë, 'n oulike eenheid 'n hanetreetjie van die strand af geleë. Met 1 slaapkamer en 'n badkamer is hierdie eenheid perfek as 'n vakansiewegbreek vir 2.

Die slaapkamer is ruim en het 'n dubbelbed met oorhoofse leeslampe, 'n klein TV met DStv Guesthouse Bouquet, en 'n laaikas vir ekstra berging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-area het 'n volledig toegeruste kombuis, etenstafel vir 2, rusbank en braai-area. Gaste word uitgenooi om uit te stap op die groot patio-area waar hulle see-uitsigte en 'n ontspannende skemerkelkie op hul vakansievakansie kan geniet.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Komyntjie 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 452
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695888f073f7201ab25851d2fbb8e1f407afc3e0a42d95c83a47b5a217f86b1dac1827a0bc6058d16c8333fd4fa904262678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang