Successfully reported
+14

Kondensmelk Self-catering Parys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kondensmelk Selfsorg Parys is 'n rustige kothuis in Parys, 'n oord in die noordelike Vrystaat. Dit is die ideale plek vir 'n ontspannende en rustieke wegbreek.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, terwyl die laaste kamer 'n enkelbed het. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en skottelgoedwasser.

Gaste kan 'n verfrissende duik in die privaat swembad geniet en toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Kondensmelk is sentraal geleë met die Rivershed Winkelsentrum net 50 meter weg, en 'n 300 meter stap vanaf die huis sal gaste na die oewer van die Vaalrivier neem, met die bedrywige Golden Mile slegs 900 meter weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 18 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c03f5e36c7b3548c396cd428c6ed7809916b0e1f93fbf55cf0b180aa9e7e4fab304c93203e17e1a4a7eafac00669e625bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 18 Steytler Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9058834 27.4462927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang