Successfully reported

Koningklip View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Maritza W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent stay - house away from home. Stunning view! Braai with wood. Everything available at accommodation - just needs family and friends and food. Host always available, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curtis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Sal beslis weer kom. Baie lekker gebly. Het die geluid van die branders die meeste geniet. Asemrowende uitsig. Die plek self is baie netjies, modern en goed ingerig. Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustige, veilige kuier. Ek het lekker gebly en hoop ek kan in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Awesome. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het. Baie skoon en netjies. Baie goeie en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maud B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Ons kuier by Koningklip was een van ons beste ervaringe gedurende ons vakansie. Was 'n heerlike besoek en het ons grootste verwagtinge oortref. Die vriendelike ontvangs met ons aankoms was voorwaar 'n hoogtepunt. Eienaars het ons dadelik welkom en tuis laat voel. Ek sal definitief Koningklip weer besoek en het dit alreeds aan vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Basil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Uit 10 gee Koningsklip 11. Baie netjies. Plek meer voorsien as wat ons verwag het. Asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Ons het heerlik uitgerus. Pragtige, skoon en netjiese plek, goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A state of serenity. I loved the house very much, the view was spectacular. This house is standing in a perfect place for a sea view, at night looking at the beach was very serene for me and my friends and for you if you are looking for tranquillity. The area was peaceful, safe and secure. I loved the open plan kitchen, dining and sitting area, beautiful for a group or family where you sit and do everything together. Thank you also, I am looking forward to booking my next outing with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspan met 'n uitsig oor die baai. Beste uitsig in Mosselbaai! Baie dankie vir die gasvryheid. Die eenheid is goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great. Waarlik 'n heerlike verblyf. Ontvangs was warm en vriendelik. Goed toegeruste en baie netjiese verblyf. Sien gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Koningklip View
Goeie dag Charmaine. Baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169bcf6d0231cc745a6c0f7472fc3d751d6a96829b56d7a622508ff31be179217d0abc35f0df23de7c7a631b73b6ccd656ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 45 Koningklip Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.166680664815 22.109560668248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang