Successfully reported

Konings Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Thea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlik! Ons het regtig baie lekker gebly. Die kothuis was skoon, netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Die grondpad was bietjie sleg, maar ons is gewaarsku daaroor voor die tyd. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sweet peaceful cottage. Absolutely amazing place. I loved the privacy of this home away from home. Quiet and peaceful break away. A definite must! Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ontspanne naweek weg. Dit was so 'n lekker naweek weg saam vriende. Die kol-kol was 'n groot pluspunt. Die huis is baie gemaklik vir 4 grootmense en twee kinders met alles wat mens nodig het. Ons 2 hondjies kon saamgaan en het die spasie buite geniet. Dankie vir die wynproe vouchers, dit was 'n lekker bederf. Ons sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Was lekker rustig en mens kon net chill. Dit was rus en vrede. Weg van besig wees en winkels! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Wholesome farm living. More than adequate. Pleasant, enjoyable and well-positioned for the Agulhas Wine Festival at Lomond. Some unexpected touches - fresh flowers, bottled water, milk, rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

A F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome. It was exactly the break that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Would definitely go again. Was an adventure to stay at Konings Cottage. Kids loved it so much. The outside lights didn't work and the one that did doesn't give enough light outside. The showers' water pressure wasn't great, but manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally-jon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Hidden gem. Great break away from the city life. Would definitely recommend and also book this gem again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Knus huisie vir 'n lekker naweek wegbreek. Baie lekker daar gebly. Die huis is lekker warm, al was dit koud buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fees in die storm. Ons het baljaar in die hot tub, terwyl al die paaie rondom ons verspoel het, min wetend wat die storm was. Perfekte plek vir 'n wegbreek weg van alles en almal, om sommer net weer die batterye te herlaai. Die eienaar van die plaas het so mooi gehelp met alternatiewe roetes. Lieflike mense met 'n hart van goud. Ons het baie lekker gekuier en kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc5249b9a5a28223482061bd85ad477f44d092b00b5be1ff4bda6dd95e7512d59ba885dda2244fa0e5475e2238ab2fa07c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Avoca Road Avoca Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.541627471628 19.518706956966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang