Successfully reported
+41

Konings Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis wat op 'n plaas geleë is. Die plaas is 19 km buite die vissersdorpie Gansbaai en 37 km vanaf Stanford geleë. Mens kan pragtige uitsigte oor die omliggende plase, fynbos en berge geniet.

Die kothuis bied slaapplek aan altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-stort, wasbak en toilet, en die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuis beskik oor 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe, 'n ideale plek om te ontspan en die uitsigte te geniet.

Hierdie selfsorgkothuis is die ideale wegbreek vir paartjies, gesinne en vriende van alle ouderdomme.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Thea V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Ons het regtig baie lekker gebly. Die kothuis was skoon, netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Die grondpad was bietjie sleg, maar ons is...
Sien meer
Jun 2025
Sharon H
Gesin met tieners
5.0
Sweet peaceful cottage. Absolutely amazing place. I loved the privacy of this home away from home. Quiet and peaceful break away. A def...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nicky C
Saam met vriende
5.0
Ontspanne naweek weg. Dit was so 'n lekker naweek weg saam vriende. Die kol-kol was 'n groot pluspunt. Die huis is baie gemaklik vir 4 grootmense en t...
Sien meer
Mrt 2025
Jan V
5.0
Was lekker rustig en mens kon net chill. Dit was rus en vrede. Weg van besig wees en winkels! Ongelooflik lekker!
Jan 2025
A F
Saam met vriende
5.0
Awesome. It was exactly the break that we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Konings Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc5249b9a5a28223482061bd85ad477f44d092b00b5be1ff4bda6dd95e7512d59ba885dda2244fa0e5475e2238ab2fa07c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Avoca Road Avoca Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.541627471628 19.518706956966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang