Successfully reported

Koningsrivier

Klipberg-kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, groot yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n eetarea met ’n tafel en stoele waar gaste saam etes kan geniet. Daar is ’n binnebraai en ’n buitebraai op wielietjies. Die stoep is ideaal om ’n oggendkoffie of skemerkelkie op te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die huis toe lei en gaste moet asseblief navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.

Selfoonopvangs is slegs beskikbaar in sekere areas op die plaas en daar is geen WiFi beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Manor
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

King Manor is 'n ruim plaashuis op Kingsrivier-plaas net buite McGregor. Die huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Hierdie huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet met 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n 4-plaat gasstoof en 'n elektriese oond. 'n Yskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei is beskikbaar. Die oopplan-kombuis het 'n binnebraai en 'n groot eetkamertafel met 8 sitplekke. Die huis lei na 'n sonnige stoep wat ideaal is vir 'n vroeë oggendkoffie of laatmiddagsonsondergang.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die huis toe lei en gaste moet asseblief navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.

Selfoonopvangs is slegs beskikbaar in sekere areas op die plaas en daar is geen WiFi beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLAdPLeURWF6oBtTjJ2MiQpRAMf1HKmkQgkZOZ2TfEZZ0nBa9o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Koningsrivier Road McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924097010733 19.830292079117
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang