Successfully reported

Konka Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Giuliette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Heerlik en regtig baie baie mooi! Dit was 'n groen oase in die karoo en alles so mooi. Heerlik op die stoep kon sit en uit tuur na die mooi natuur. Huis is so mooi en alles netjies en skoon. Ons was hartelik ontvang deur Lydia en het baie lekker in die swemdam afgekoel. Ons was baie baie spyt dat ons nie maar langer geboek het nie, maar volgende keer beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2020

Netjies en skoon. Die enigste negatief is dat die krag aan- en afgegaan het in die nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R63, Konka Gaste Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53105d91d0d4cc8911ced772aecae877b02f31663f37734eaa6fd763324bccb84861cfce2529bce7367e6c91e0c27d550ebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R63 Konka Gaste Plaas 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.912741666667 21.907583333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang