Successfully reported
+60

Kontrei BB

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kontrei BB is 'n gastehuis wat gastekamers bied en is in Groot Brakrivier geleë. Kontrei Gastehuis is 2 tot 3 km vanaf die strand en 25 km vanaf sentraal Mosselbaai geleë.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit 3 individueel versierde kamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n oop en suite-stort. Verder bevat elke kamer gratis WiFi-internettoegang, 'n TV met Open View-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan op versoek bedien word teen 'n ekstra koste en sal in die eetarea bedien word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Kontrei BB is ook 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante in die dorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Valdene A
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Dit was lieflik en rustig. Ek het dit baie geniet. Sal beslis weer teruggaan.
Okt 2025
Jacques T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Baie lekker en gemaklik gebly daar.
Sep 2025
Chirelle S
Saam met vriende
5.0
Veilig, rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en rustige plek. Sal definitief weer by Kontrei BB kuier.
Sep 2025
Ernst M
Besigheidsreis
5.0
Rustige omgewing, doelmatige verblyf. Baie rustige omgewing in 'n netjiese, doelmatige kamer met badkamer. Stort was lekker warm - iets wat mens nie a...
Sien meer
Aug 2025
Theresa A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kontrei BB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Sandhoogte Road, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc62e039ec8ec51051d5af8967237f2e974d013ec7769019a3e4ad9c9f372e3709d48f2b26c4309218afa47f4972c3e22246a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 43 Sandhoogte Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05625 22.207111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang