Successfully reported

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shanon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great. Great and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Nice. Very nice and will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Louise, Wat 'n plesier om julle te kon huisves. Dankie.

Elmien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A pleasant experience. We enjoyed our stay. The cottage is beautiful, spacious, comfortable, very well equipped, neat and clean. We surely got value for money and the place is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie gemaklik en ideaal vir klein kinders! Ons gesinnetjie het lekker gebly. Alles is so naby en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie R
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik ontspanne, ek sal beslis weer kom. Ons het heerlik gebly. Die kamer was yslik groot en die personeel was so vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lovely cottage. What a joy it was to stay over! Koo Karoo sent an info pack via WhatsApp earlier in the day with all the info we needed to enter the cottage, what the WiFi details are and even a bonus on which restaurants are open for dinner. The cottage itself was lovely, with cosy beds, enough blankets for a chilly night and everything else in perfect working condition. Thank you for the attention you give your guests!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtig, gesellig en gerieflik. Al die reëlings was fantasties en ons het presies geweet wat om te doen en waar om te gaan. Die bed was lekker gemaklik met die mooiste beddegoed en alles was skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-marie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Cozi is definitief die woord om die cottage te beskryf. Perfek vir 'n naweek! Baie lekker en warm geslaap. Baie goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Su-mari, Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Nadine T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelike staff, mooi plek en rustig. Het die plek baie geniet, die rustigheid was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Nadine, Wow, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is ook altyd oop vir enige voorstelle. Groete. Christine.

Enid T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik verblyf. Heerlik ruim plek met goeie eie inklok verwysings. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Goeienaand. Dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8311c9a3412363464bea3fe46c783073611a86e90bf3cb32a84562db8d668b11a2c36f6d68850b734275f08bd3ca2547405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 5 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.78645531526 20.118393262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang