Successfully reported
+75

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2034 Kooboo Berry Close, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse is bo-op 'n heuwel aan die einde van Kooboo Berry Close, in Wildernis geleë. Die gastehuis bied skouspelagtige uitsigte oor die see en sy omgewing, soos Wildernisstrand tot by Gericke se punt, en selfs Buffelsbaai op 'n helder dag.

Gerieflike verblyf word gebied in 4 gastekamers, met privaat ingang en toegang tot die tuin, dek en swembad. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n groot yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n wassery en opwaskamer vir gaste om te gebruik, asook 'n eetarea om maaltye te geniet. 'n Oop binnehof met 'n waterfunksie is toeganklik vanaf die ontbytkamer, 'n ideale plek om te ontspan of skuiling te vind op 'n winderige dag. Die sauna kan op versoek teen 'n ekstra koste gebruik word.

Boonop bied die gastehuis veilige parkeerplek, asook 'n lieflike dek- en swembadarea, vanwaar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtakingly beautiful with a panoramic view. Wow! The view was spectacular and the amenities and the layout are absolutely breathtak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
One of the most beautiful places I've ever had the opportunity to stay at. An amazing location and stunning views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Melinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury accommodation with the best view! Een van die beste gastehuise waar ons al ooit gebly het! Fantastiese uitsig, afwerkings in kamer, badkamer en...
Sien meer
Mrt 2025
Elize E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie smaakvol en gerieflik! Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Pragtige uitsig en nie ver van die dorp af nie.
Jan 2025
Chris Labuschagne L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely breathtaking and comfortable. Our host was ready to receive us, very welcoming and knowledgeable about the area. The views a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeroen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2034 Kooboo Berry Close, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kooboo Berry Ocean View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2034 Kooboo Berry Close, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4988df8b7e7b852280b912862effbab0edfd82597b9c20ef8a38d127560458c719f479c2a47a8f66a1a3be6c95c2e05fb832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2034 Kooboo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.989283209484 22.581946849823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang