Koos se Kardoes
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Rabe street, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koos se Kardoes is in Kameeldoringpark geleë, 'n stil deel van die dorp met Kameeldoring-, Kremetart-, Koorsboom- en Geelhoutbome op die perseel weg van die dorp se gewoel.
Met 'n totaal van 4 selfsorg-eenhede beskikbaar elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, tee- en koffiemaakstasie, mikrogolfoond, yskassie en 'n lekker braai-area in.
Die eiendom het 'n lekker swembad en veilige parkeerplek agter 'n stewige hek dra by tot 'n eksklusiewe bosveldatmosfeer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 83
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 202 Rabe street, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Koos se Kardoes het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Rabe street, Potgietersrus/Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang