Successfully reported
+44

The Koppie - Accommodation

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 898 R1 329 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Koppie - Accommodation is in Hermanus geleë is. Die vakansiehuis het die perfekte ligging naby die gewildste walviskykplekke.

Verblyf bestaan uit 'n huis en aparte kothuis. Die huis is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-hoekbad en die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met die basiese toebehore om maaltye voor te berei, insluitende 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV vir vermaak. Die huis bied ook 'n binnenshuise braaikamer en gratis WiFi.

Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 'n koningingrootte-bed het. Albei badkamers het 'n stort en toilet. Die kothuis is aan die agterkant van die perseel geleë. Dit het ’n privaat braai-area en buite-area. Verder is daar 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitarea. Die eenheid bied parkeerplek op die perseel.

Koppie Self-catering is ook naby verskeie winkels, restaurante en die hawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Claudia D
Saam met vriende
5.0
Perfect place and design with a home-like feel. We thoroughly enjoyed our stay. The layout was perfect for our group. The only downside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Grant D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Good location, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Cathy K
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable. Convenient location, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Dawn S
Saam met vriende
5.0
Experience Hermanus! A wonderful place that suited our needs, within walking distance from the centre of town as well as the cliff path...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
This is one of the most excellent accommodations that we stayed in yet. It is spacious, well kept, and fully equipped. The staff is fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Koppie - Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 898
R 1 898 R 1 329
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 898
R 1 898 R 1 329
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 898
R 1 898 R 1 329
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f32c3800e03c5721fdb0bb78485541a28c20d0889d7f4af8a40a60c24d6c373c0e1215afe6a2c5cfb6b6f8c28fed0accf4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 898 nouVanaf R1 328 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.415161 19.243949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang