Successfully reported

Koraalboom @ Benlize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Mbali J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mind blowing. Our stay was wonderful. We really didn't even want to leave. It beat our expectations and topped all the places we've been for vacation. We definitely will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Niks ekstra nodig gehad nie, sal vir seker weer gaan. Ons het baie lekker gebly, uitsig pragtig so ook die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil, privaat netjies en die view is onbeskryflik mooi. Diens fantasties. Ons het dit terdee geniet, die plek is ongelooflik mooi, en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Ongelooflik lekker plek om saam met mense tyd te spandeer. Baie netjies, skoon en oor genoeg plek vir 6 mense. Sal 100% weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jennifer R
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2024

Ons het die kuier geniet. Die kliphuis se uitsig is regtig asemrowend. Verder kan die plek doen met 'n goeie skoonmaak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mashadi Edith M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

An enjoyable weekend. I'll go back for a vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Rest and relaxation galore! The view was stunning and it was so peaceful and quiet, truly the break we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Rustig! Koraalboom is pragtig. Die uitsig is uit die boeke. Ons het heerlik gebly. Dit was so stil en rustig. Die pekkie is lekker ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor road, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71beb358a36fa6ab296686c827b68b6a5f4c981acf2b917b7168dd6fb546001cef94a671f99c6391f3f29de6eaa2627de075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Jalalpor road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.78772107089 27.871976711539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang