Successfully reported
+71

Korentepoort Dam

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri building, Ladismith Rd, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Die Korentepoortdam is sowat 16 km vanaf Riversdale aan die voet van die Langeberge geleë. Riversdale lê tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete en is 40 km vanaf Stilbaai.

Verblyf bestaan uit 7 chalets en 'n ou skoolgebou (Skooltjie) wat oor die dam uitkyk. Elke chalet bestaan uit 'n sitkamer, kombuis, badkamer, 2 slaapkamers elk met kaste. Twee enkelbeddens in elke slaapkamer. Die kombuise is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en kombuisgereedskap.

Watersport soos baarsvisvang en motorbootski kan by die dam geniet word. Nabygeleë aktiwiteite sluit in stap op die Sleeping Beauty-roete en fietsry deur die woud.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yvonne S
Saam met vriende
5.0
Baie rustige atmosfeer. Was kort maar lekker.
Okt 2025
Wayne N
Saam met vriende
5.0
Absolutely fantastic place! I was a frequent day visitor to Korentepoort 20-plus years ago. I loved it then, and I love it now. One of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Esau S
Saam met vriende
5.0
Lekker visgevang, lekker gerus geen lawaai of geraas. Alles rustig en stil. Bia lekker gebly, vars skoon lug en skoonheid van natuur.
Feb 2025
Juliette O
5.0
Mooiste plek op aarde. Die akkommodasie voldoen aan alle vereistes. Dis netjies en lekker om daar te bly. Stukkie in paradys.
Okt 2024
Jan-heinrich N
Saam met vriende
5.0
Mooi, rustig, stil, veilig. Dit was baie lekker, rustig, stil en baie mooi. Baie veilig en skoon. Sal weer gaan.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Tuinroete Agri building, Ladismith Rd, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Korentepoort Dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri building, Ladismith Rd, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDkyZDAxLTRiYmItNGVhNy05ZGVkLTRkNTUyOWE5NWZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 12) 80 5 1 5 Tuinroete Agri building Ladismith Rd 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.006394444444 21.1605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang