Korf Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Korf Cabin is op 'n werkende plaas sowat 25 km vanaf Porterville geleë en is 'n moderne verblyfopsie wat pragtige berg-, plaas- en fynbos-uitsigte bied, wat dit perfek maak vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in 'n rustige omgewing.
Dié sonkrag-aangedrewe eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n buitestort. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor direkte toegang tot 'n dek wat met pragtige uitsigte spog. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat gasstoof, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank.
Die leefarea maak oop op 'n ruim houtdek met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Boonop is daar 'n houtvuur-bubbelbad en 'n hangmat waar gaste kan ontspan en die vrede en rustigheid van die omgewing kan inneem. 'n Hoëprofiel, hoëvryhoogtevoertuig word benodig om toegang tot die eenheid te kry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Korf Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang