Korf Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Korf Cabin, 'n selfsorg-houerhuis op 'n werkende plaas ongeveer 25 km vanaf Porterville, is 'n moderne akkommodasie-opsie wat pragtige uitsigte oor die berge, die plaas en fynbos bied, wat dit perfek maak vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig om toegang tot die eenheid te verkry.
Hierdie sonkrag-aangedrewe eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n buitestort. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n dek met pragtige uitsigte. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaat-gasstoof, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank.
Die leefarea maak oop na 'n ruim houtdek met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Daarbenewens is daar 'n houtvuur-warmbad en 'n hangmat waar gaste kan ontspan en die rus en vrede van die omgewing kan inneem. 'n Hoëprofielvoertuig met hoë grondvryhoogte is nodig om toegang tot die eenheid te verkry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Korf Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang