Successfully reported
+23

Korundum Lodge

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Korundum Avenue, Waldrift, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by die omliggende landskap. Korundum Lodge bied maklike toegang tot die R59 en die R82 en daar is 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede in die nabyheid.

Ons akkommodasie bestaan uit en suite-standaardkamers en 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 mense. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, WiFi-toegang, 'n TV, 'n werkhoekie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n veilige, privaat ingang.

Gaste kan ontspan in die tuin of lekker in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Smullekker maaltye is ook op versoek beskikbaar.

Die lodge heet alle reisigers welkom en ons nooi jou uit om ons vriendelike diens en rustige omgewing te kom ervaar. Met al die besienswaardighede in die omgewing is ons lodge die ideale keuse vir mense wat die Vaal wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
4.0
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.4
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Nozipho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 19 Korundum Avenue, Waldrift, Vereeniging, 1939, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Korundum Avenue, Waldrift, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba120ba02bbbb3a30af49f4871a369075ecd690f35210318d05845cadc22941f4f70a980ccb167ef72af43feb4f4ca16fa12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 19 Korundum Avenue Waldrift 1939 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.62241 27.947761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang