Kosh B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van die Suid-Afrikaanse goudmyn-industrie. Dit speel ook 'n groot rol in Suid-Afrikaanse landbou met mielie-, sorghum-, grondboon- en sonneblomboerdery.
Verblyf is beskikbaar in verskillende gastesuites wat individueel versier is. Elke kamer het 'n badkamer, platskerm-TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar ook 'n verwarmer, waaier en ekstra komberse.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yameen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Kosh B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hancock Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang