Successfully reported
+52

Kosi Adventure Holiday

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1073 Road, Remainder of Farm 17497 Portion 1798, Elephant Coast, 3973, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R300 R270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kosi Adventure Holiday bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom, geleë aan die Olifantkus, naby KwaNovunya. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle deur die natuur omring word.

Gaste het 'n keuse tussen 1 Chalet, 2 permanente tente en 'n hoofhuis. Elk van die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, beddegoed, leefareas en 2 gemeenskaplike kombuise. Die chalet en die hoofhuis het toegang tot hul eie privaat badkamers, terwyl die permanente tente gebruik maak van 2 ablusiegeriewe.

Die eiendom spog met braaigeriewe en aktiwiteite soos visvang op die naaste strand, boswandelings en voëlkyk kan geniet word. Die verblyf is van die kragnetwerk af en maak gebruik van sonkrag en donkie-geisers vir warm water. Hierdie gebied is veral bekend vir sy strande, staproetes, visvang en besienswaardighede soos Black Rock-strand, Lala Nek en Bhanga Nek en Kosi-meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • A1073 Road, Remainder of Farm 17497 Portion 1798, Elephant Coast, 3973, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1073 Road, Remainder of Farm 17497 Portion 1798, Elephant Coast, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443cf873693a278b7135f53e4a0c6726f68e71af4274821d303f3ac849ebc8b660514077811e552dfc2ad64572b0fc70ff93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R270 per nag, vir 2 mense A1073 Road Remainder of Farm 17497 Portion 1798 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.089909961441 32.811059692199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang