Kosmos Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Paul Kruger Avenue, Kosmos, 0261, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kosmos Lodge is by Hartebeespoortdam geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy vlotvaarte, perderoete-safari's, kulturele toere, wild en natuur. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 12 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gaste-sitkamer, lughawe-transfers volgens reëling, spa-behandelings, 'n braai-area en WiFi in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat swem en voëlkyk insluit.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, bootvaarte, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 121 Paul Kruger Avenue, Kosmos, 0261, Noordwes
- Gaste dink Kosmos Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Paul Kruger Avenue, Kosmos, 0261, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang