Kozmos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kozmos skuil in Larola Terraces, 'n privaat kompleks met sekuriteitspatrollies net 'n klein entjie se ry naby Clarens se middedorp met al sy galerye, restaurante en interessante winkels.
Dié helder eenheid het 'n gerieflike dubbelbed, 'n sit- en teetarea, 'n kombuisie wat ten volle toegerus is vir selfsorg, 'n TV met die volle DStv-pakket en 2 enkelbeddens op die tussenvloer. Die badkamer het 'n stort en daar i s'n privaat patio en 'n tuin met braaigeriewe en tuinmeubels. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien en die koffie- en teemaakgeriewe en toiletware is komplimentêr.
Parkeerplek vir 1 motor is op die perseel beskikbaar.
Daar naby is 2 uitstekende gholfbane, wonderlike forelhengel, staproetes, geskiedkundige ontdekkings (fossielterreine, dinosourusspore, San-rotskuns), perdry en wildbesigtiging. Talle ander buitelug-doendinge is ook beskikbaar en daar is ’n ski-oord in Lesotho, sowat 90 km hiervandaan.
Die ongelooflike sandsteenberge en heerlike klimaat maak Clarens een van die gewildste en mees skilderagtige wegbreekplekke in Suid-Afrika.l
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 236
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Kozmos het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang