Successfully reported
+8

Kozmos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kozmos is binne die privaat Larola Terraces-kompleks geleë, wat 24/7 deur sekuriteitswagte gepatrolleer word, en is 'n kort entjie se ry vanaf die sentrum van Clarens met sy vele kunsgalerye, restaurante en interessante winkels.

Die ligte en helder eenheid het 'n gemaklike dubbelbed, 'n sit- en eetarea, 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg, 'n TV met volledige DStv-pakket en 2 enkelbeddens op die mezzanine-vloer. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat patio en tuin met braaigeriewe en tuinmeubels. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien, sowel as komplimentêre tee/koffie skinkbord en toiletware.

Veilige, onderdakparkeerplek van die straat af word voorsien vir 1 voertuig.

Naby is 2 uitstekende gholfbane, uitstekende forelhengel, staproetes, geskiedkundige verkennings insluitend fossielterreine, dinosourusroetes, boesmanskilderye, perdry en wildbesigtiging. Talle ander buitemuurse doendinge is ook beskikbaar en daar is sneeuski in Lesotho, sowat 90 km verder.

Die magiese sandsteenberge, die wonderlike klimaat wat vir alle voorkeure voorsiening maak en die stadiger, rustiger lewenswyse maak Clarens een van die gewildste wegbreekplekke in Suid-Afrika.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 235

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Kozmos het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 18 Larola, Trans Caledon Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNWUyYzUwLWIyODItNGVkYy05MGJkLTNmOTJiZjBlNWQ5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Unit 18 Larola Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518563010088 28.428109269242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang