Successfully reported

Kozy in Kimberley

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.8
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lekker plek. Ons mense het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tessa is 'n besonderse hulpvaardige gasvrou wat heeltyd met ons in kontak was. Tessa is 'n besonderes hulpvaardige gasvrou wat heeltyd met ons in kontak was. KOZY IN is 'n pragtige, skoon en netjiese woonstel, werklik heerlik om daar te kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het na die Workshop Kerk gekom vir 'n praise and worship aand. Ons het lekker geslaap en lekker warm water gehad om mee te stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. In die veilige netjiese omgewing kon ons lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naasif A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

It was great. Our stay was lovely, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfekte oornagplek, goed toegerus, en goeie WiFi. Baie lekker gebly. Geen klagtes. Tessa is 'n uitstekende gasvrou en vinnig om enige vrae te antwoord en al die nodige details gedeel voor ons aankoms. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, baie goeie waarde vir geld en veilige parkering vir ons kar. Baie lekker gebly, baie goeie waarde vir geld met skoon beddegoed en lekker lugversorging en veilige parkering vir ons kar en waentjie. Ons sal graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Dit was die perfekte oornag plekkie. Dit was aangenaam genoeg om weer daar te oornag. Hou net die trappe in gedagte, dis bietjie misleidend op die foto. Mens gebruik trappe om op te klim na die ingang van die plekkie en dan weer trappe om af te klim. Warm water was ook 'n probleem en daar was 'n aand van koue stort in die winter! TV werk nie, maar WiFi maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonio F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Clean. Braai facilities poor and the TV did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelebogile M
1 nag
4.0
Jun 2025

It could have been better. I struggled to find the entrance to the place even with the pin provided by the manager. I was not met by the host at the property to welcome me and give me the lay of the land, which is what usually happens at all the places I have visited. I struggled to open the flat. Lastly, there was no hot water in the morning when I needed to shower, so I had to boil water from the kettle to use the basin for brushing my teeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tessa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e43d2611f8d27e20efb48ba8ce2b534798f159912f676112f1ade6b9fe2987c4f8c3562587c87b3f012cc6b4aad362ac57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 121 Hercules Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748189825908 24.787868936725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang