Kozy in Kimberley
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kozy in Kimberley is 'n bekoorlike solder wat oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom bied. Hierdie eiendom is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en kan tot 4 gaste akkommodeer. Die slaapkamerarea sluit beide 'n koninggrootte- en 'n koningingrootte-bed in, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die knus sitkamer, wat ruim sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi bied.
Buite is 'n rustige tuin en veilige onderdakparkering beskikbaar. Terwyl die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid vir gaste verseker.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tessa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Kozy in Kimberley het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang