Successfully reported
+10

Kozy in Kimberley

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kozy in Kimberley is 'n bekoorlike solder wat oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom bied. Hierdie eiendom is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en kan tot 4 gaste akkommodeer. Die slaapkamerarea sluit beide 'n koninggrootte- en 'n koningingrootte-bed in, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die knus sitkamer, wat ruim sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi bied.

Buite is 'n rustige tuin en veilige onderdakparkering beskikbaar. Terwyl die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid vir gaste verseker.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Ons mense het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2025
Ester H
Saam met lewensmaat
5.0
Tessa is 'n besonderse hulpvaardige gasvrou wat heeltyd met ons in kontak was. Tessa is 'n besonderes hulpvaardige gasvrou wat heeltyd met ons in kont...
Sien meer
Aug 2025
Yolande J
Saam met vriende
5.0
Ons het na die Workshop Kerk gekom vir 'n praise and worship aand. Ons het lekker geslaap en lekker warm water gehad om mee te stort!
Aug 2025
Joyce L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. In die veilige netjiese omgewing kon ons lekker uitrus.
Mei 2025
Naasif A
Saam met vriende
5.0
It was great. Our stay was lovely, no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tessa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kozy in Kimberley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Hercules Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e43d2611f8d27e20efb48ba8ce2b534798f159912f676112f1ade6b9fe2987c4f8c3562587c87b3f012cc6b4aad362ac57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 121 Hercules Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748189825908 24.787868936725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang