Successfully reported

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Felicity M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Tranquil and pleasant. The stay was perfect; however, parking was an issue on arrival and departure. There was no one controlling the incoming and outgoing cars. Day visitors were parking on stay-in visitors. We had to tell Nthabiseng to ask all the visitors to show their bookings so she can allocate the parking to those who had made reservations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zulita T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fabulous. It was a magical weekend. Wish we had stayed longer. Just a small little thing. Curtains were not hung up properly, but a small thing to fix.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sascha R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Amazing stay in an incredible location. Our stay was absolutely wonderful! The service Bongi and his team provided was outstanding. The houseboat could use some (minor) maintenance, but it did not affect our trip at all. All around we had an incredible experience; the location, service, and activities (fishing, braaing, kayaking) made our stay one we will remember for years. Thanks, Kraalbaai Lifestyle Houseboats! And special thanks to Bongi and his team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Beautiful location. Very nice houseboat on a wonderful lagoon. Nice bedrooms. The cooker is rather old and the oven is difficult to light. It was disappointing and surprising to find no heating (it was quite a cold night). The last boat we stayed on had a lovely wood stove.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minette T
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Got the t-shirt, sal nie weer doen nie. Dit was 'n heerlike wegbreek, maar duur vir wat jy kry. Boot effens verwaarloos / nie super skoon nie. Die reels word nie toegepas t.o.v. harde musiek wat nie toegelaat word nie. Die ander groot boot het lawaai tot na 1 am - nie respek vir ander bote / gaste wat die rustigheid van die natuur wil geniet nie. Die skippers was wel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Thys V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Lekke slaap op die water! Baie lekker gebly, dis rustig op n ander "level". Die huisboot kort onderhoud en die stort werk nie regtig nie. Sal ek weer gaan: definitief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desiré L
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Just fabulous! Everything I wanted and needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Dit was 'n belewenis en die perfekte keuse om net te ontspan. Fantastiese ervaring en idilliese omgewing, maar ontvangs, instandhouding en netheid kort baie aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Simon J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantastic. Awesomeness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Superb. Very relaxing and enjoyable. Beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d58c7a65bd86ff6fcd858d9c59ff0d158e2ea090933479c8e6d1dcc103e66135dda58cdaa55d5bc319e57c331b9ec0873f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.141782509538 18.026204109192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang