Successfully reported
+46

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Kraalbaai Lifestyle Houseboats is geleë in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. Die huisbote bied 'n ware "lewe op die water"-ervaring, met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of selfs 'n romantiese toevlugsoord.

Kraalbaai het 5 rustige huisbote wat op jou aankoms wag. Die Larus Houseboat vir 2 volwassenes en 2 kinders, dan die Serenity en die Eve Houseboat bied slaapplek vir 4 elk, die Nirvana Houseboat bied slaapplek vir 20 gaste. Die huisbote bevat elk 'n kombuis, spoeltoilette, groot vyfhoekige storte en wasbakke; sowel as 'n ruim sitkamer met 'n kaggel. Die sitkamers lei uit na die groot, windvrye voordek, toegerus met tafels en stoele, wat dit die ideale plek maak om met 'n uitsig te eet. Elke huisboot het 'n swemdek met dryfplek.

Geen bootervaring is nodig nie, aangesien die huisbote permanent vasgemeer is. Die ervaring wat aangebied word, is 'n drywende huis wat jou die gevoel gee om op jou eie privaat eiland te bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Felicity M
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquil and pleasant. The stay was perfect; however, parking was an issue on arrival and departure. There was no one controlling the i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zulita T
Saam met vriende
5.0
Fabulous. It was a magical weekend. Wish we had stayed longer. Just a small little thing. Curtains were not hung up properly, but a sma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sascha R
Gesin met tieners
4.8
Amazing stay in an incredible location. Our stay was absolutely wonderful! The service Bongi and his team provided was outstanding. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Thys V
Gesin met tieners
4.8
Lekke slaap op die water! Baie lekker gebly, dis rustig op n ander "level". Die huisboot kort onderhoud en die stort werk nie regtig nie. Sal ek weer ...
Sien meer
Okt 2024
Desiré L
4.8
Just fabulous! Everything I wanted and needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kraalbaai Lifestyle Houseboats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d58c7a65bd86ff6fcd858d9c59ff0d158e2ea090933479c8e6d1dcc103e66135dda58cdaa55d5bc319e57c331b9ec0873f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.141782509538 18.026204109192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang