Successfully reported
+55

Kransfontein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Road, Kraansfontein Estate, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kransfontein lê aan weerskante van die Goukourivier, ongeveer 11 km vanaf Stillebaai in die binneland. Die plaas waaruit Kransfontein bestaan is oorspronklik verdeel totdat die landgoed in 'n olyfplaas ontwikkel is. Die lande wat teen die rivier skuil, word ook gebruik om van die lusern wat by Riethuiskraal gebruik word, te verbou.

Verblyf word gebied in 6 eenhede wat op die plaas versprei is. Die eenhede spog met ou plaasstyl-bekoring, waar gaste die prag van die Goukourivier op hul drumpel kan inneem. Vier van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste, een van die eenhede het slaapplek vir 4 gaste, en een van die eenhede het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot bosbraaie onder toesig op versoek.

Geniet aande op die terras met 'n braai of spandeer die dag in die son en geniet die natuurskoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
John S
Saam met lewensmaat
5.0
What fabulous accommodation in the most stunning location! We thoroughly enjoyed our stay in this beautiful and classy accommodation in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Willem W
Gesin met klein kinders
5.0
Louise was 'n uitstekende gasvrou! Baie lekker en rustige huisie. Kinders was mal oor die swemgat!
Jan 2025
Leigh-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazingly peaceful and beautiful. Our stay was absolutely amazing. The place was gorgeous. The whole open plan was so convenient and am...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jacques A
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing views! It is so safe you do not even need to lock your doors.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Leon L
Saam met lewensmaat
4.4
'n Baie rustige en unieke ervaring. Ons het ons tyd by Kransfontein baie geniet. Die webtuiste dui egter aan dat dit B&B verblyf is, maar geen ontbyt ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • River Road, Kraansfontein Estate, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kransfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Road, Kraansfontein Estate, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5327de20a3df4c0e63db8bc2017d3267169990014937876f547155bcd9ed9c330d29ea43079e0f82827c62376a421d5400f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 River Road Kraansfontein Estate 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.315188445888 21.347548084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang