Successfully reported

Kranskloof Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lizbé N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasvry en rustig. Ons het baie lekker gebly. Rus en vrede. Oumie het ons gereeld gekontak en na-ure vir ons gewag en hartlik ontvang. Reeds weer vir 2026 bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Will visit again! Amazing location, beautiful, peaceful, kids enjoyed the swimming pool a lot. Close to all attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Danelle, dit was 'n absolute plesier om julle by Kranskloof te akkommodeer. Julle is 'n pragtige gesin. Dankie dat julle ons huisie so mooi netjies en skoon agtergelaat het. Julle is meer as welkom om weer terug te kom. Wees veilig en bly gesond. Wees geseënd. Groete, Oumie

James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed toegerus, skoon en netjies en goed geleë vir verkenning van die omgewing. Aangename verblyf op 'n baie netjiese hoewe. Skoon en netjiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie middag, James. Baie dankie vir jul besoek by Kranskloof, jammer dit was so kort. Ons hoop om jul weer te sien. Wees geseend, Oumie.

Riaan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastic. Was great, loved it. Would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Riaan Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te huisves. Baie dankie vir julle positiewe bydrae tot ons gradering. Ons hoop om julle weer te akkommodeer en hopelik vir 'n langer tydperk. Bly asb. veilig en gesond. Groete, Oumie

Georgie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Enjoyed it very much. Beautiful garden and pool! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie naand Georgie Baie dankie vir julle besoek by Kranskloof Country Lodge. Dit was 'n absolute plesier om julle te kon akkommodeer en sal julle enige tyd weer akkommodeer. Wees veilig en gesond. Groete Oumie

Aashim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful, absolutely amazing place, a got to go place. Absolutely amazing place to stay. I would recommend anyone to visit, friendly management and owner, the place is peaceful and has everything you need. The mountain views are breathtaking. Patio with braai, all utensils are there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Good day Aashim. What a pleasure it was to accommodate you and your partner. Hope to see you soon again and hopefully for a bit longer. Please take care, be safe, and stay healthy. Oumie

Henry W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik lekker en landelik. Heerlik lekker en landelike verblyf met gasvrye eienaars en personeel. Mooi omgewing en rustig! Vodacom se internetsein was veral in die aande baie swak, maar daarvoor kan die gastehuis nie verkwalik word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie dag! Wat 'n plesier en voorreg was dit vir ons om jul te kon akkommodeer. Het jul geselsies met wyshede geweldig geniet en waardeer. Hoop om jul gou weer te sien. Bly veilig en gesond.

Surae D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sielsverkwikkend. Kranskloof is kos vir die siel. Rustig. Met pragtige tuine en uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Surae, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer omtrent ons akkommodasie. Dit was 'n uiterste plesier om julle hier te akkommodeer. Hoop regtig om julle weer in die nabye toekoms te sien en dat julle vir ons baie advertensiewerk sal doen van julle kant af. Wees veilig en gesond. Groete Oumie

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, skoon, netjies, heerlike atmosfeer, rustig en net wonderlike personeel. Ek sal Kranskloof vir enige iemand aanbeveel, diens was tops, veral die gasvrou wat my gehelp het voor ons daar aangekom het en alles. Die eienares was ook baie vriendelik en gaaf. Eenheid was tops, skoon en netjies. Het baie lekker gebly, net jammer dit was net vir 'n aand. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Sonja Baie dankie vir jul besoek by Kranskloof Country Lodge. Dit was 'n absolute plesier om jul hier te kon akkommodeer. Ons kan nie wag om jul weer te sien. Wees asb. veilig en gesond. Groete Oumie

Hendrik J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik lekker. Was 'n baie lekker naweek wegbreuk saam met die hele gesin. Dit was daai regte plaasatmosfeer en die verblyf was netjies en skoon. Ons is met so veel vriendelikheid verwelkom, en het sommer dadelik tuis gevoel. Die swembad was 'n groot treffer, almal van groot tot klein het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie more, Hendrik. Baie dankie vir jul besoek by Kranskloof Country Lodge. Hoop regtig dat dit nie die laaste sien van jul was. Dit is altyd so lekker as mens positiewe terugvoer kry; my tone krul behoorlik van plesier as ek sien ons gaste is gelukkig en tevrede met ons diens. Hoop dat jul veilig en gesond sal wees. Groete Oumie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang