Kranskloof Lodge
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranskloof Lodge, N11, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kranskloof Lodge is geleë in die skilderagtige Loskopvallei, 40 km noord van Middelburg. Die Loskopdam Natuurreservaat is slegs 16 km weg, en die lodge is 'n gerieflike 2.5 uur se ry vanaf Gauteng. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 6 selfsorg-akkommodasie-opsies, elk volledig toegerus vir 'n gemaklike verblyf. Gaste kan toegang geniet tot 'n verfrissende buitelug-swembad. Die eiendom beskik ook oor 'n lapa, 'n kapel en 'n onthaalsaal, ideaal vir familiereünies, groep- of vriendebyeenkomste, en intieme troues vir tot 80 gaste. Die omgewing is privaat en eksklusief.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Stap- en fietsroetes is naby geleë, wat geleenthede bied om die pragtige omgewing te verken. Die lodge bied 'n ontspannende bosveld-atmosfeer, met die geur van braaivleis in die lug, sowel as 'n rivier en dam vir visvang.
Wildritte bied 'n unieke kans om die natuur van nader te ervaar en wildlewe in hul natuurlike habitat te waarneem, terwyl jy die asemrowende uitsigte inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariè Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Kranskloof Lodge, N11, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Limpopo
- Gaste dink Kranskloof Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranskloof Lodge, N11, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang