Kridzil Holiday Flats
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstelle bestaan uit 'n standaard dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat spesifiek geskik is vir kinders van 12 jaar en jonger. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Hierdie woonstelle kan gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n patio met 'n privaat houtskoolbraai en gedeeltelike see-uitsigte. Eenhede op die eerste verdieping benodig 17-18 trappe om toegang te verkry, terwyl eenhede op die tweede verdieping 35-36 trappe benodig. Daar is geen interne trappe in hierdie woonstelle nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang