Successfully reported
+28

Krige Lodge B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige Avenue, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Krige Lodge B&B is op die platteland geleë en bied gaste rus en vrede in 'n rustige omgewing, net 15 km vanaf Bloemfontein.

Die lodge bied gaste 'n keuse van 5 kamers wat almal toegerus is met lugversorging, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe asook WiFi-toegang. Vier van die kamers het en suite-badkamers, terwyl die vyfde kamer 'n privaat badkamer het. Drie van die kamers het ook 'n privaat balkon waar gaste kan ontspan en die omgewing kan bekyk.

'n Warm ontbyt word in die sitkamer bedien indien gaste dit versoek, en op koue aande kan gaste ontspan in die sitkamer wat 'n binnebraai het. Op warm dae kan gaste in die swembad langs die lapa en braaigeriewe afkoel.

Kennels vir gaste se troeteldiere is ook beskikbaar. Aandete is op versoek beskikbaar.

Korporatiewe en konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar, en die lodge bied ook 'n basiese gimnasium, perdry, bunkers en 'n bestuur-oefennet.

Krige Lodge B&B is net 15 km vanaf Bloemfontein wat verskeie winkels en restaurante bied asook besienswaardighede soos die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Krige Avenue, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Krige Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige Avenue, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNGJkYjdmLTcyNzUtNDViZC04M2EzLTU0NTU0MmQwMmQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Krige Avenue Bloemfontein 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.034797398577 26.098974394612
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang