Successfully reported

Krisjan`s Beach House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annyke B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing. We loved the house. Everything you need and more. The outdoor area is ideal for rainy and overcast days. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaina-lee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

One of the best places I've ever stayed. Amazing! The location and views from the house exceeded my expectations. I wish we had stayed longer. The beach was within walking distance and there is an amazing restaurant right there. The house is spacious and modern. We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wonderlike seevakansie wat net te vinnig verby is! Ons het baie lekker gebly! Krisjan's het alle geriewe om 'n mens se verblyf so aangenaam moontlik te maak. En dan natuurlik die see-uitsig; veral uit die slaapkamers! Die buite onderdak area is baie lekker en ons het meeste van die tyd daar gekuier. Al wat ek dink die eienaar behoort te doen is om 'n reling by die buite trap op te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene T
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Heerlike gesinstyd en binne stapafstand van die strand. Baie lekker huis met die mooiste uitsig oor Keurbooms!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicoleen C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Puik. Mooi moderne verblyf. Puik toegerus. Pragtige seeuitsig. Bed slaap ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sien bg. Dit is so lekker daar dat ons elke jaar wil terugkeer. Die goed ingerigte en versorgde huis met sy lekker braaistoep en mooi uitsigte is onverbeterlik. Die ligging is ook ideaal en ons sien al klaar weer uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Pragtige uitsig, beste onderdak braaiplek. Wonderlike huis, ligging is baie gerieflik. Braaiplek is die hoogtepunt van hierdie huis. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelheid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Met all our expectations. Wonderful stay, parking a bit tricky with 2 cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annyke B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Jeerlik gekuier. So lekker. Pragtige huis. Alles en nog wat ons nodig gehad het. Kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kerstin E
1 nag
1.4
Mei 2024

Not recommendable. Terrible and unacceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Read Street, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44a90592f9343ae5398ca6d99c2b4114150788e2c1146971d8972ece86477eca4a779f2012d42d8a9d21bb97bf17996e22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 10 Read Street Keurboomstrand 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0025601 23.4604868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang