Successfully reported
+24

Krokodilpoort Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Krokodilpoort Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier weggesteek waar gaste rustig kan ontspan sonder om bekommerd te wees oor al die verpligtinge by die huis. Ons het 3 verskillende kamers waaruit jy kan kies. Die kamers word individueel of saam verhuur teen 'n groepstarief vir 'n gesin of vriendegroep. Beperkte gratis WiFi.

Die Leopard-kamer is uit pragtige rooi siersteen gebou en dit het plek vir 4 gaste. Die Lion-kamer is knus met baie vensters wat heelwat sonlig inlaat en daar is plek vir 4 gaste. Die unieke Giraffe-kamer bied verblyf vir 2 gaste en het lieflike hoekvensters en 'n moderne atmosfeer.

Die groot gemeenskaplike area beskik oor 'n sandput, 'n pragtige swembad en 'n braai-area met 'n yskas en 'n wasbak. Let asseblief daarop dat die lodge nie toegerus is met lugversorging, TV's of radio's nie. Ons is natuurliefhebbers en ons wil mense die geleentheid bied om te ontvlug van die stad. Die kamers word nie skoongemaak nie en gaste moet self sorg vir vuurmaakhout, vuurhoutjies, vleis, drankies, proviand, ensovoorts.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anna M
Saam met lewensmaat
5.0
Just awesome. It was pure nature and rest; a little modernness is what is making it so refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elsabe M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Dit was baie lekker, definitief weer bespreek.
Jan 2025
Matthys N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil, lekker bosgevoel, heerlik langs die rivier. Baie lekker, gasvrye en behulpsame gasheer, het ons kamer gratis opgegradeer na 'n gr...
Sien meer
Nov 2024
Lucy V
4.6
Heerlik vir groot groepe wat apart wil woon. Ons het baie lekker gebly, maar daar is 'n paar goedjies wat aandag benodig. Die yskas in die kombuis se ...
Sien meer
Des 2024
Nolan M
Gesin met klein kinders
4.4
Very pleasant stay. Relaxing and quiet. It was a pleasant stay, beautiful venue but met 1 staff member when we arrived and saw nobody e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wihann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
  • Gaste dink Krokodilpoort Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZmVlZjVjLTIxMmItNGI5MC1iNzU2LTMwNWRkNjZlODkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Mouton Farm Brits 1545 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561971 27.735249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang