Kromdraai Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sterkfontein Road, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kromdraai Gastehuis is in die ikoniese Wieg van die Mensdom in Kromdraai, 'n wêreldbekende uitgrawingsterrein, geleë. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede geleë.
Die moderne gastehuis is gebou op die fondament van 'n ou familieplaas met ou meubels wat die herinneringe in elke vertrek vasvang. Dié gastehuis het 8 ruim kamers, elk toegerus met sy eie badkamer.
Dit is ideaal vir besoekers wat die bekende Sterkfonteingrotte, Maropeng en die Wondergrotte wil verken. Die area is ook 'n gewilde troubestemming, wat Kromdraai Gastehuis die ideale oornagplek vir trougaste maak.
Ander doendinge soos visvang, lugballonvaart en fietsry is ook baie gewild in hierdie area. Die Renoster- en Leeupark, Magalies Meander en Hartebeespoortdam is ook om die draai vir 'n daguitstappie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wikus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Sterkfontein Road, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Kromdraai Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sterkfontein Road, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang