Kromkloofselfsorg
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kromkloof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kromkloofselfsorg bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe 5 km buite Bethlehem. Gaste kan 'n voorsmakie van plaaslewe geniet en 'n blaaskans van die alledaagse gewoel en gejaag hê.
Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit in 'n tee- en koffiemaakstasie, yskassie, mikrogolfoond, elektriese ketel en kombuisware.
Die eiendom sluit 'n watertenk in wat deur boorgatwater voorsien word en werk uitsluitlik op 'n sonkragstelsel.
Bykomende geriewe op die perseel sluit in gratis privaat parkering, privaat inklok en uitklok, huishoudingsdienste en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Juane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 10 Kromkloof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Kromkloofselfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kromkloof, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang