Successfully reported

Kromrivier Farm Morado Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Riza-gene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A heartwarming weekend filled with joy, laughter, nature, and beautiful moments. We just got back from the most incredible weekend away, and wow, our hearts are so full! Every moment felt like a breath of fresh air, and sharing it all with Lila, our pawsome baby, made it that much more special. From slow mornings to spontaneous adventures, belly laughs to peaceful moments in nature, it was exactly what we needed. Lila was the happiest little soul, running wild, exploring everything with such joy, and keeping us laughing the entire time. It’s one of those weekends we’ll talk about for a long time. Grateful for the memories, the quiet, the connection, and the chance to just be. Already dreaming about the next escape like this one! But this will be a regular break away for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxed, beautiful. Very relaxed, I would love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Beautiful farm cottage on a beautiful farm. Fantastic cottage in a beautiful area. Not far from Greyton, and an absolutely beautiful farm. Very calming environment and helpful host. My suggestions to make the experience even better: A hot tub/splash pool would be a nice addition, especially considering the lack of A/C. Better maps: A simple map of the entire farm, with everything labelled would be helpful. The current maps are difficult to read.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige, luukse plaasakkommodasie met baie mooi uitsig oor dam en berge. Ons het net een nag in die Morado Cottage gebly en dit was definitief te kort. Die pragtige, luukse eenheid slaap 2 mense in 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met kwaliteit wit linne. Die en suite-badkamer het 'n pragtige bad voor die venster met die mooiste uitsig oor die berge, en 'n lekker groot stort met 'n wonderlike spuitkop. Die water was dadelik warm en was heerlik om te stort. Daar was genoeg wit badhandoeke van goeie kwaliteit om te gebruik. Die wasbak het 'n groot spieël gehad waar jy gemaklik jou makeup by kon aansit. Daar was uitstekende kwaliteit handeseep, handeroom in die badkamer om te gebruik. Die kombuis was toegerus met 'n gasstoof, oond en yskas. Daar was ys in die vrieskas om te gebruik. Kwaliteit breekware, eetgerei was voorsien om jou verblyf gemaklik te maak. Daar was 'n tafel en twee stoele om gemaklik by te eet, sowel as 'n rusbank om die mooi natuur te bewonder. Groot skuifdeure lei na buite met 'n braai-area en 'n uitsig oor die dam en die berge. Bring jou eie hout of jy kan by die gasvrou hout koop teen 'n billike prys. Daar was gratis WiFi wat uitstekend gewerk het. Kromrivier was "off the grid" so geen loadshedding nie, wat baie lekker was. Daar was geen TV nie, jy hoor net al die naggeluide, dit was soos musiek vir jou ore. Die luukse eenheid was regtig 'n bederf met alles van hoogstaande kwaliteit en gehalte om die gaste die beste verblyf te verseker. Daar was ook 'n klein kaggeltjie in die kombuis/sit/eetkamer en hout was voorsien vir die eerste vuurtjie se aansteek. Ons het dit nie gebruik nie maar sal definitief weer teruggaan om ook daai ondervinding te ervaar. Vir nou was dit net, om heerlik buite voor die braaivuur te sit en te staar na die pragtige uitsig van die dam en en berge om jou. Ons het 'n pragtige sonsondergang gehad met die mooiste naggeluide. Ons het ons verblyf baie geniet en ons kan Kromrivier definitief aanbeveel vir 'n fantastiese ondervinding en verblyf. Baie dankie vir die vriendelike diens en die maklike in en uit check, dit was baie gerieflik. Julle sien ons binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brady John C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lovely modern farm accomodation with magnificent views of the mountain. A lovely breakaway from the city! Would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996df687d6391baf3e345e7840fb2f45ac20dd50035b69265a5171f0ba506b47c3bb05675e383b0dbf8470f68eafa359db3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114163048596 19.775915957812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang