Successfully reported

Kroon Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Otto V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker ervaring gewees! Baie lekker, dankie! Goed ontvang en plek se ligging was baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Genotvolle verblyf met al die geriewe wat kampeerders mag nodig hê! Ons is gereelde gaste by Kroon Lodge. Die gerieflikheid van die kampterrein maak dit die moeite werd om hier te bly. Die kwaliteit is altyd baie goed en die ablusie is eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
1 nag
5.0
Sep 2025

Gemaklike gerief. Gerieflike, skoon verblyf. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en kalm. Baie lekker gebly. Plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies, veilig en vriendelike diens! Baie netjiese plek. Ablusies is nuut en uiters netjies. Diens was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangename verblyf. Goeie basiese verblyf, naby alles, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gebraai. Lekker geslaap en het almal baie vriendelik ervaar. Dit was puik verblyf en Jaco, die bestuurder, was bogemiddeld. So behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Bestuur vriendelik, hulpvaardig en deurentyd beskikbaar. Kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 51, Charlotte Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang