Kroon Manor
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kroon Manor is in die pragtige dorp, Kroonstad, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein geleë.
Kroon Manor beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gesinseenheid met 2 aparte slaapkamers. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n verhitte swembad en 'n braai op die ruim veranda wat 'n uitsig oor die tuin bied. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n konferensiekamer met plek vir 20 afgevaardigdes en daar is 'n pragtige patio met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en verhitte swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 188
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Kroon Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Rowe Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang