Successfully reported
+68

Kruger Gateway at 502

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kruger Gateway at 502 bied gastekamers en is in Mhlatikop, Malelane geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 3,3 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit 3 aparte gastekamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Dié kamers is ingerig met óf 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Spesiale slaapreëlings kan versoek word indien ouers met kinders reis.

Daar is 2 kamers met basiese selfsorgtoebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond-kombinasie, 'n opwasarea, breekware en eetgerei. The Rhino Room het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Verder beskik elke kamer oor gratis WiFi-internettoegang, 'n TV met 'n Netflix- en Showmax-toepassing, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer maak oop op 'n privaat stoep wat braaigeriewe bied vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elzanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag na Kruger. Net oorgeslaap op pad na die Kruger, maar netjies, skoon en gerieflik.
Okt 2025
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Close to the Malelane gate, beautiful, well equipped place. It is an absolute delight! Nestled in a serene location, it combines rustic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Lekker naby die Malelane hek. Heerlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Lekker naby die ...
Sien meer
Sep 2025
Stefan N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, rustig, veilig en gemaklik. Baie lekker gebly en lieflike plek.
Aug 2025
Audre P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese plek vir oornag oppad na die Kruger Wildtuin - Malelane hek. Goed ingerig en baie netjies. Ons oorweeg dit selfs om 'n paar na...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Gateway at 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang